Wat ‘n voorreg is dit om ons borge en hengelaars welkom te heet by die Roodekopjesdam Bonanza.
Ons hoop en vertrou dat u die naweek gaan geniet. Ondersteun asb ons borge sonder wie se borgskappe hierdie toernooi nie moontlik sou wees nie.
Die organiseerders het die formaat van die Bonanza gewysig deur net op karp as visspesie te fokus. Ook word net oewerhengelaars toegelaat om deel te neem om die speelveld meer gelyk te maak. Afgesien van die algehele wennersprys van R50 000, is daar ook ‘n oordekompetisie met hengelgerei twv R10 000 vir die grootste vis op elke hengeloord. Dan is daar ook pryse vir 2-10 plekke. Die Magic Baits produkte kompetisie kan net gewen word met ‘n vis wat met Magic Baits gevang is.
The Bonanza is an opportunity to create awareness amongst the participants to conserve our aquatic ecosystems. The Eco-Care Trust “Water is life” and “Keep the dam clean” competitions are part of the Bonanza. Rather catch & Release than keep and kill your catch.
Ons sien ook uit daarna om u by die Berkley Mitchell Bloemhofdam Bonanza (30 Maart - 2 Mei 2016) as hengelaars te verwelkom.
Eco-Care Trust
Mootvallei N.G. Gemeente